Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

NG Elarduspark en Homoseksualiteit
Geplaas deur Danie Vermaak op 12-11-15

Gay en NG Kerk - Blaai-advertensie

Ons wil graag inligting beskikbaar stel rakende die Algemene Sinode se besluit oor selfdegeslagverhoudings asook inligting vanuit ons gemeente.  Die volgende skakels is hier onder beskikbaar:

Al die volledige verslae en studiestukke van die verskillende vergaderings Algemene Sinode is in die Media beskikbaar.


Lug 'n opinie