Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Kompas 2017
Geplaas deur Sonya Snyders op 31-03-17

Kompas Bediening - Logo

Wanneer ons ‘n geliefde verloor het, kan ‘n oor wat met deernis en liefde luister, ‘n skouer om op te huil, ‘n oproep op daardie spesiale dae soos die eerste verjaardag, huweliksherdenking, of Kersfees, die verskil wees tussen ‘n eensame, hartseer pad, of ‘n betekenisvolle tyd van rou en afskeid tot die punt waar die treurende weer met blydskap en vreugde kan uitsien na ‘n sinvolle lewe.

Laai die Kompas boekie af


Lug 'n opinie