Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Basaar

Ons jaarlikse basaar vir 2017 het plaasvind op 20 Mei 2017. Ons gemeente sien die basaar in die lig van ‘n kuier geleentheid. Dus is die kos en drinkgoed baie goedkoop omdat die basaar nie as ‘n fondsinsameling gehou word nie. Die winste wat wel vanuit die basaar gemaak word, word bykomend aangewend vir projekte waar daar ‘n behoefte is. Die basaar fokus op huismense – dus enige ouderdom van klein tot groot, met speletjies, kos en ander stalletjies wat jou aandag trek!

Basaar 2015 - Collage