Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Dankfees 2015

Dankfees 2015 - Blaai-advertensie

Ons wil graag elkeen in die gemeente uitnooi om ‘n papier blommetjie te ere van ons almagtige Vader te vou en saam te bring op 25 Oktober 2015 tydens ons Dankdiens.

Enige papier kan gebruik word.

Instruksies beskikbaar op ons webwerf, facebook-blad en youtube.