Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Eredienstye

 

Tyd         Plek

08:00               Tradisieryke erediens in die kerkgebou

08:00               Kinderkerk in Artos & Oinos Sale

09:45               Vernuwende erediens in die kerkgebou met orkes

09:45               Kinderkerk in Artos & Oinos Sale

14:00               Erediens in Afrikatale – Anna

17:00               Tienerdiens in die kerkgebou

18:00               Gespreksaanddiens in Artos & Oinos Sale

18:45               Happy Hour– Studente diens in die kapel

 

Let daarop dat daar tydens langnaweke en skoolvakansies slegs een oggenddiens is om 09:00 en geen Tienerdienste en Happy Hour nie.