Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Big Brother Ivorypark 21-07-2014


Big Brither Ivorypark - Blaaibord

Big Brother Iovyrpark is ‘n kontakweek wat ons jeugbediening jaarliks reël met die gemeenskap van VGK ivorypark en Ebonypark. Ons werk saam en deur die bekwame maatskaplikewerker Faith Kuta. Hier is videomateriaal van hierdie jaar se ervaringe – ons bou saam met die gemeenskap aan nuwe moontlikhede van rasseverhoudigne!

Relevante Groepe