Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Gemeentekamp

Gemeentekamp2013

GEMEENTEKAMP 16-18 Maart 2018

Rhemardo Vakansieoord en Avontuur

(http://www.rhemardo.co.za/)

 

Volg die skakel vir meer inligting en inskrywingsvorm: (Nog nie beskikbaar nie)

 

Ons gemeentekamp is ‘n verkwikkende wegbreek-geleentheid. Jy kan kamp of in ‘n chalet woon. Die leraars tree as sprekers op, of ons kry iemand baie spesiaal in. Die tema is prakties en geestelik opbouend, maar daar word veral gefokus op kuier! Hier leer ons mekaar ken. Hier lag en huil ons saam. Die gemeentekamp bied ‘n geleentheid vir verdere geloofsgroei! Wees op die uitkyk vir die advertensies in die begin van die jaar. Dit is voorwaar ‘n geleentheid wat julle nie moet mis nie!