Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

CMR Elarduspark Deel van Missionêre Liefdesdiens

CMR - Logo

Die CMR Elarduspark lewer ‘n omvattende, maatskaplike diens aan die gemeenskap om mense sosiaal,  emosioneel en ekonomies te bemagtig. Dienste sluit in statutêre werk, terapeutiese dienste, aannemings, groepwerk, en gemeenskapswerk.

 

Ek kan omgee deur:

  • Hulp aan te bied met die vervoer van mense na bv. ‘n kliniek
  • Finansiële ondersteuning.
  • Beeld kinderfonds te ondersteun.
  • Die aankondigings dop te hou vir hulp met spesifieke projekte van die CMR.

 

 

Boekrak

Versoek om deel te word van hierdie groep