Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Elohim Koffiewinkel

Elohim Koffiewinkel

EloHim is NG Elarduspark se eie koffiewinkel en is geleë by die kerkkantoor en Mediasentrum in die kerkgebou.

Kom kuier saam en geniet ‘n heerlike koppie koffie by EloHim.

Besigheidsure:

Maandag tot Vrydag: 09:00 – 13:00

EloHim doen ook graag funksies. Bespreek gerus jou volgende onthaal by ons. Vanaf vingerhappie borde, begrafnisse, doop en/of ooievaargeleenthede,verjaardae, troues, en vele meer…

Kontak Hannelie White vir verdere navrae by: 012 3451144 (Werksure), 083 3247 084, koffie@ngelarduspark.org.za

Versoek om deel te word van hierdie groep