Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Potgooi

Potgooi - Logo.fw

Welkom by NG Elarduspark se podcasts bediening.

Ons wil jou graag help om nie net die erediensruimte as heilig te beleef nie, maar ook jou lessenaar, bed en voertuig! Daarom wil ons jou graag help om die omgee en liefde van God vir jouself te kan ontdek.

God se liefde en omgee is soos sonlig wat deur ‘n loodglasvenster op ons val. Ons beleef Hom ook deur die Bybel en daarom wil ons jou begelei om ook hierdie “loodglasvenster” te ervaar. Ons eerste aanbiedings gaan alles oor die Bybel, hoe ek dit kan lees en verstaan, hoe dit meer as net informasie is, maar transformasie… hoe dit my hele lewe en verhouding met God en ander mense transformeer.

Jy kan hier na dit luister en inteken op ons kanaal by PodBean deur op die hoek van die potgooi te kliek en te “subscribe”. Ons is tans besig met ons tweede reeks al!

Reeks – Ja, en

Reeks – Vensters

Versoek om deel te word van hierdie groep