Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Huisgeloof

Vir ouers met kinders in laer- en voorskool

Met Huisgeloof is ons besig om uitvoering te gee aan Deut 6:4-6 wat sê:  “Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly.  Jy moet dit inskerp by  jou kinders…” Die beste (en belangrikste) plek om die nuwe lewe wat ons in Jesus het by ons kinders in te skerp, is […]


Vir ouers met kinders op hoërskool

Hierdie opleiding is aangebied om ouers te begelei om hulle kinders te begelei in die kuberruim. Soos wat ons van kinders verwag om ‘n leerlinglisensie te hê voordat hulle die paaie aandurf, so kort kinders ook ‘n leerlingslisensie vir die paai op die internet. My bekommernis is dat ons as ouers self nie so vertroud […]