Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Vir ouers met kinders op hoërskool

Huisgeloof - Logo

Hierdie opleiding is aangebied om ouers te begelei om hulle kinders te begelei in die kuberruim. Soos wat ons van kinders verwag om ‘n leerlinglisensie te hê voordat hulle die paaie aandurf, so kort kinders ook ‘n leerlingslisensie vir die paai op die internet. My bekommernis is dat ons as ouers self nie so vertroud is met die kuberruim en die gebruik van die internet en sosiale media nie – hoe kan ons dan ons kinders help om dit verantwoordelik te gebruik. Hierdie inligting wat gedeel word kom van uit die Jeugnavorsingsverslag van UNISA wat in 2014 aangebied is. Laai gerus die PowerPoint aanbieding in PDF-formaat onder die boekrak af.

Aflaaibare materiaal