Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Graad 11 Kamp – It Spooks

Graad 11 Kamp - It Spooks
20-10-2017 17:00:00 tot 24-09-2017 12:00:00

Ons gesels oor die spoke van ons verlede en die geraamtes in die kas... Ons gesels oor die goed wat nou by ons spook en hoe God dalk deel van dit is of nie...

Ons begin Vrydag 20 Oktober, om 17:00 en ons sal weer Sondagmiddag 22 Oktober 12:00 terug klaar wees. Ons kamp by Al te Lekker kampterrein (25°54'08.7"S 28°15'12.2"E) – om kostes laag te hou, vra ons asseblief dat jy jou kind daar sal aflaai en optel.

Alle inskrywings moet op Sondag 13 Oktober gemaak wees (om jou plek te bespreek). Om in te skryf – gee jou ingevulde vorm vir Danie of die kerkkantoor en betaal jou R480 voor of op 13 Oktober. Inskrywings kan ge-e-pos word na: danievermaak@ngelarduspark.org.za. Die inskrywings geld kan elektronies in betaal word by ABSA | Tjekrekening: 1500580174 | Takkode: 631245 | Verwysing: Gr11Kamp + jou naam.