Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Dankfees

Dankfees 2018
14-10-2018 08:00:00 tot 14-09-2018 11:00:00

Een Sondag is nie genoeg om Dankfees te vier nie, ons vier dit oor 3 weke (14-28 Oktober)! Ons het soveel om voor dankbaar te wees.

Die tema is – In jou hande, met elke week wat ‘n onderhoud rondom die onderwerpe met 'n kenner gevoer word:

  • 14 Oktober – Herskryf (Dawie Klopper)
  • 21 Oktober – Herstel (Jacques de Villiers) – Joshua na die reën.
  • 28 Oktober – Hervorm – Dr. Johan van der Merwe

"Joshua na die reën" sing tydens die erediens en oor middagete gaan ons gemeente offers bring, ‘n vleisie op die vuur saam met piekniek. Daar word  ook geleentheid gegee om jou13de dankoffer se koevertjie of bydra te kom gee om op so ‘n wyse jou dankbaarheid te kom toon.