Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Kerssangdiens

Kerssangdiens - Blaai-advertensie - 2019
24-10-2019 09:00:00 tot 24-10-2019 10:00:00

Kerssandiens: Sondag 24 November – Ons nooi jou hartlik uit na Elarduspark se Kerssandienste. Kom sing saam en deel in die Groot Geskenk wat God vir die wêreld gegee het. Dit gaan ‘n ware Christusfees wees! Jy kan die oggend 9 uur kom, of die aand 18:00. Bring jou familie en vriende.