Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Pinkster 2018

Pinkster 2018 - Blaai-advertensie - logo
14-05-2018 10:00:00 tot 20-05-2018 19:00:00

Pinksterweek en Pinksterfees

Ons gesels oor die dinge ons lewens wat by ons spook. Watter rol speel die Heilige Gees  in hierdie onrustigheid? Pinkster word aangebied deur Ds. Danie Vermaak.

Van Maandag tot Donderdag: 10:00 (Artos), 15:00 (Sunrise View) en 19:00 (Artos)

Maandag 14 Mei (Artos)
Lukas 4:16-21 – Die nommers spook

Dinsdag 15 Mei (Artos)
Eksodus 3:1-15 – Die name van DIT

Woensdag 16 Mei (Artos)
Johannes 20:19-24 – Waarom spook DIT?

Donderdag 17 Mei (Artos)
1 Petrus 3:18-22  – Dit skyn en verdwyn

Sondag 20 Mei – Pinksterfees (Erediens)
1 Korintiërs 6:11-20 - Die beliggaming van DIT