Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Ons Leiers

Die leierstruktuur van NG Elarduspark is uitgelê soos wat die diagram onder aandui.  Ons kan met dankbaarheid opmerk dat al ons leierverteenwoordigers toegewyd aan die kerk van God is en op ‘n daaglikse basis die funksionering en effektiwiteit van ons gemeente beïnvloed.

Laat ons leiers namens ons almal optree. Esra 10:14

Bestuurs - diagram