Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Ons Personeel

Logo - Transparent

Ons Personeel

Albert Matlala

Albert Matlala

  • (012) 345-1144

Ek is 'n tuinwerker en sien om na die tuin se instandhouding.

Amanda Venter

Amanda Venter

Ek werk by die CMR kantoor.

Annah Mine

Annah Mine

  • 0123451144

Afrikatale Leraar

Cato Visser

Cato Visser

  • catovisser
  • (012) 345-1144

Ek is die ontvangsdame by die gemeente en hanteer alle navrae.

Elsie Louw

Elsie Louw

Ek werk in die mediasentrum en help graag met enige soeke na of navrae wat verband hou met media (boeke, dvd's, musiek, artikels en naslaanwerk).

Engelette Kruger

Engelette Kruger

Ek is een van die orreliste in die gemeente en speel hoofsaaklik by die oggenderedienste.

Hannelie White

Hannelie White

Ek werk in die EloHim koffie-winkel en help met spyseniering soos nodig.

Johannes Mtshweni

Johannes Mtshweni

  • (012) 345-1144

Ek is 'n tuinwerker en sien om na die tuin se instandhouding.

Lucia Coetzee

Lucia Coetzee

Ek is die Gemeentebestuurder

Martha Mtshweni

Martha Mtshweni

  • (012) 345-1144

Ek is 'n skoonmaker by die gemeente en sien om na die netheid van ons fasiliteite.

Martin Venter

Martin Venter

Koster en terreinopsigter van NG Elarduspark.

Pieter De Beer

Pieter De Beer

Ek is die musiekleier van die gemeente en neem verantwoordelikheid saam met die leraars vir die beplanning van eredienste. Alle tegniese en musiek-toerusting val onder my bestuur.

Queenie Mmako

Queenie Mmako

  • (012) 345-1144

Ek is 'n skoonmaker by die gemeente en sien om na die netheid van ons fasiliteite.

Sonya Snyders

Sonya Snyders

Ek is die sekretaresse van die leraars en hanteer ander kantoor-administrasie.

Tania Janse van Rensburg

Tania Janse van Rensburg

Ek is die Datatikster & Eredienskoördineerder by die kerkkantoor.