Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Ons Visie

Ons missie-stelling

Ons gemeente se visie: Die liefde van God, vir elke mens oor alle grense heen.

In Elarduspark sien ons God se koninkryk sigbaar word deur 5 geloofsdoelwitte in die wete dat dit lewensdoelwitte is:

Ons eer God as die middelpunt van ons lewens

Ons eer God as die middelpunt van ons lewe.

 

Ons aanvaar mekaar as familie van die Here

Ons aanvaar mekaar as die familie van die Here.

 

Ons groei om soos Christus te wees

Ons groei om soos Christus te wees.

 

Ons dien mekaar met ons gawes

Ons dien mekaar met ons gawes.

 

Ons Reik uit na 'n wêreld in nood

Ons reik uit na die wêreld in nood.