Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Tafelgesprek: Selfdegeslagsverhoudings (26 Oktober 2015)

Op 26 Oktober 2015 het die gemeente tafelgesprekke gehad oor die Algemene Sinode se besluite rakende selfdegeslagverhoudings. Ds Leon Westhof het inleidende gedagtes gedeel en hier kan daarna geluister word.


Hierdie opname is gemaak op 12-11-2015

Prediker(s)
  • Leon Westhof