Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Soekers

Soekers

Is jy dalk op soek na Jesus of wil jy graag meer te wete kom van die Christelike geloof? Ons sou graag saam met jou vrae wil vra. Ons het nie die antwoorde nie, maar ons beleef iets van Jesus in ons geloofsgemeenskap deur die wyse waarop ons mekaar hier lief het. Ons sal egter jou ook graag wil leer ken, jou leer liefhê vir wie jy is. Ons nooi jou uit om saam met ons vrae te kom vra:

Advanced Poll

As jy God een vraag sou vra, wat sou dit wees? (las jou eie vra by as jy wil)

 

Ons nooi jou uit om met al jou vra saam met ons te kom kuier, groei, dink, dien en voel! Blaai gerus op ons webwerf rond om ons ook beter te leer ken.

 

Groete,

Die geloofsgemeenskap by NG Elarduspark