Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Tafelgesprekke

Tafelgesprekke is ‘n geleentheid waar ons om tafels saam kuier, eet en oor die 40 dae materiaal gesels.

 

Tafelgesprekke begin 16 Augustus op Donderdae 19:00-20:30 vir 6 weke lank.

 

Om in te skryf, kontak Lieze Meiring.

40 Dae Program

Week 1: Weivelde – Ps. 23

Sondag 12 Augustus – Leon Westhof

Week 2: Veldskool – Jer. 23:1-8

Sondag 19 Augustus – Danie Vermaak

Week 3: Veldwagter – Eseg. 34

Sondag 26 Augustus – Maartje van der Westhuizen

Week 4: Strooihalms – Sag. 10:2-9

Sondag 2 September – Lieze Meiring

Week 5: Veldambulans – Luk.15:1-10

Sondag 9 September – Christian Oberholzer

Week 6: Veldkos – Mark.6:7-52

Sondag 16 September – Leon Westhof