Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Toerusting

Belydenisse en die Drie Formuliere van Eenheid

Belydenisse en die Drie Formuliere van Eenheid Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God. Die leer wat die Kerk in ooreenstemming met die Woord van God bely, word verwoord in die ekumeniese belydenisse, naamlik die Apostoliese Geloofsbelydenis, die Geloofsbelydenis van Nicea en die Geloofsbelydenis van […]


Animasie Vakansie-aktiwiteit

Hier kan jy aktiwiteitsboekies aflaai om gedurende die vakansie tyd saam met die kinders te spandeer. Dit bied aktiwiteite en gesprekke vir geestelike toerusting van die kind. Dit moet gebruik word saam met die fliek waaroor die aktiwiteitsboekie gaan. Kyk die fliek saam met jou kind en geniet julle tyd saam deur die boekie te gebruik!


Jeugwerker Toerusting

Hier kan jy meer inligting vind van hoe om ‘n Jeugwerker by Roete 5 te wees.


Spiritualiteit

Hier kan jy video’s vind wat ons reg oor die internet teë kom wat jou heel moontlik kan help met jou reis saam met God. Dit prikkel jou gedagtes, dit daag jou uit… dit bring nuwe perspektiewe op wie God is en help jou om woorde te vind wanneer jy met en oor God praat. […]


Soul Pancake

Hierdie materiaal kan jy vind op die YouTube kanaal, genaamd “SoulPancake”. Dit is interessante gesprek-aanknopers. Gebruik dit vir jou omgeegroep, gesprekke met jou geliefde en kyk dit saam met jou kinders. Dit is vars en relevant! Dit word nie noodwendig van uit ‘n Chritelike agtergrond vertoon nie, maar dit lyk of hulle by Jesus en […]