Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Belydenisse en die Drie Formuliere van Eenheid

Belydenisse en die Drie Formuliere van Eenheid

Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God.

Die leer wat die Kerk in ooreenstemming met die Woord van God bely, word verwoord in die ekumeniese belydenisse, naamlik

en die Drie Formuliere van Eenheid, naamlik

Kliek op die belydenis om meer te lees oor die inhoud daarvan.