Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Soul Pancake

SoulPancake

Hierdie materiaal kan jy vind op die YouTube kanaal, genaamd “SoulPancake”. Dit is interessante gesprek-aanknopers. Gebruik dit vir jou omgeegroep, gesprekke met jou geliefde en kyk dit saam met jou kinders. Dit is vars en relevant! Dit word nie noodwendig van uit ‘n Chritelike agtergrond vertoon nie, maar dit lyk of hulle by Jesus en die Bybel afgekyk het. Dus bied dit vir jou ook ‘n geleentheid om saam met jou vriende te kyk wat nie noodwendig soos jy glo nie.

The Science of Happiness – An Experiment in Gratitude

 

The Science of Happiness – If You’re Happy and You Know It

 

The Spark Died | The Science of Love

 

The Science of Love | Can Men and Women Be Just Friends?