Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Graad 4-6 kamp 2017

Dit is tyd vir die Gr. 4-6 kamp. Hierdie jaar vind dit plaas by Altelekker kampterrein. Kom kuier saam die 20-21ste Oktober 2017. Die kamp begin Vrydag om 15:00 (na skool) en eindig Saterdag om 13:00.

Die kinders kan Vrydag die 20ste om 15:00 by Altelekker afgelaai word. Alternatiewelik kan hulle 13:30 saam met kamppersoneel vanaf die kerk ry.

 

Die afsnydatum om in te skryf is 17 Okt (Dinsdag).

  • 20 Oktober - 21 Oktober 2017.
  • Die kamp kos slegs R160.
  • Ons wil graag elke Gr. 4-6 by die kamp hê.