Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee
Welkom by die gemeente wat omgee

Warm-winterfees

Warm-winterfees - Blaai-advertensie - 2019

Ons Warm-winterfees open Vrydagaand 31 Mei met ‘n konsert om 19:30 deur Kevin Leo

PROGRAM SATERDAG 1 JUNIE

07:00 Witolifanttafel

09:00 Lewendige vermaak – Buster en Bella kom vermaak die kinders.Verskeiekunstenaars o.a. HEUNING en BLACKWATER tree deur die loop van die dag op. Volledige program volg later.

Kosstalletjies: pannekoeke, jaffels, worsrolle, sosaties/pregorolle, kerrie en rys, koeke en nagereg tot spookasem en roomys vir die kinders.

ANDER AKTIWITEITE:

  • Springkasteelvele ander opwindende aktiwiteite vir die kinders
  • Koffiestalletjie met verskeidenheid eetgoed
  • Boekeverkoping
  • Koeldrankstalletjie

Ons sal elke Sondag van nou af vir julle meer nuus oor ons Warm-winterfees gee.