60+ lidmate en Covid19

Ds Leon Westhof gesels saam met Anna Bothma (Bestuurder van Glevera) en Dr Lieze Meiring oor hoe mense wat 60+ is se situasies verander het as gevolg van die COVID-19 pandemie. Ons het gepraat oor die 60+ lidmate en hulle situasie gedurende Covid19. Wat behels dit alles en hoe kan dit hanteer word?

Luister hier na die klankbaan…