BEARONE Wedloop – Webwerf

Willebeer Atletiekklub en die gemeente hou saam ‘n wedloop op 6 November 2021. Hierdie is deel van ‘n fondsinsameling vir die BEARone projek wat professionele atlete ondersteun. Fondse sal aan die BEARone projek en die CMR Elarduspark geskenk word.

Enige vorm van oefening (draf, stap, fietsry, ens.) is toelaatbaar en jy kan inskryf teen R60 vir een van die volgende afstande: 3km (7:30), 5km (8:00) en 7km  (8:30).

Skandeer hierdie skakel na die inskrywingsvorm en meer inligting: