Christian Oberholzer

Ds. Christian Oberholzer

Ek is die jeugleraar by die gemeente en is verantwoordelik vir die Hoërskool leerders, student en jong werkendes. Ek is mal daaroor om saam met mense te kuier en verhoudings te bou! Dit is vir my belangrik om deur my leefwyse ‘n inspirasie vir ander te wees i.t.v geloof sodat jy weer ander kan inspireer. Ek wil ‘n voorbeeld wees vir ander van hoe om Kerk in die wêreld te wees sodat ons saam ‘n groot verskil kan maak in die Here se naam! Vir ontspanning speel ek graag sport, gaan fliek of eet uit. Ek is opgewonde om jou te leer ken! #LiefdeWen

christian@ngelarduspark.org.za

(012) 345-1144

(082) 349-7317