Dankie dat jy as vennoot eienaarskap neem van ons gemeente en saam met ons die liefde van God vir elke mens oor alle grense neem!
Bankbesonderhede
Indien jy graag meer sinvolheid in jou eie lewe wil ervaar, is jy welkom om ons Omgeebrosjure af te laai of selfs ook finansieel by te dra. Hier is ons bankbesonderhede…
ABSA
Tjekrekening: 1500580174
Takkode: 631245
Spesifiseer asb: bv. dankoffer, 13de dankoffer, boufonds, brood op die water, CMR, Gr11 Kamp, ens.
Dui jou voorletters en van aan en stuur die bewys van betaling aan: finansies@ngelarduspark.org.za
Jy kan ons help om finansieel beter te beplan deur middel van ‘n debietorder by te dra. Laai die debietordervorm hier af.
SnapScan & Zapper
Jy kan ook met SnapScan of Zapper hier ‘n foto neem om by te dra:

