Doop tot Laerskool

Ons begelei mense van doop tot laerskool. Dit sluit die Doopbediening, Huisgeloof en Kinderbediening in. Hier begelei ons kinders van geboorte tot 13 jaar en hulle ouers.