eloHim Koffiewinkel

Elohim-Koffiewinkel

Kom geniet ‘n koppie koffie of tee van jou keuse asook ‘n sny koek of tert of ‘n southappie.

Ook ‘n keuse van varsgemaakte geroosterde broodjies en ander produkte soos op die spyskaart.

Sederhout vashou gebedskruisies te koop teen R30 elk.

Besigheidsure:  

Maandag tot Vrydag 08:00 – 13:00

Kontakbesonderhede: 

Telefoon nommer: 0123451144

E-pos adres: koffie@ngelarduspark.org.za

Besigtig die Menu