As jy ‘n gawe het vir musiek en hou daarvan om instrumente te speel wil ons jou graag uitnooi om deel van die Jeugbediening se band te word. Kom loof en prys die Here saam met ons, met jou mooi gawes.
Tyd: Sondae 15:00-18:00
Plek: NG Elarduspark Kerkruim
Verantwoordelik:
Annien le Roux (082) 923-6184
annienpieterse@gmail.com