Christelike Maatskaplike Raad (CMR) Elarduspark

Die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) Elarduspark lewer ‘n omvattende, maatskaplike diens aan die gemeenskap om mense sosiaal, emosioneel en ekonomies te bemagtig. Dienste sluit in statutêre werk, terapeutiese dienste, aannemings, groepwerk, en gemeenskapswerk.

Ek kan omgee deur:

  • Hulp aan te bied met die vervoer van mense na bv. ‘n kliniek
  • Finansiële ondersteuning.
  • Beeld kinderfonds te ondersteun.
  • Die aankondigings dop te hou vir hulp met spesifieke projekte van die CMR.

 

 

Versoek om deel te word van hierdie groep