Studente (Connect)

Ons studente kom elke Woensdagaand bymekaar waar hulle oor interessante gedagtes en temas gesels. Hier leef en glo ons saam. Ons doen ‘n klomp interessante goed saam, van kos maak tot wyn proe tot diep dink oor wat dit is wat God vir elkeen van ons beplan. Ons kom ook elke Sondag direk na die diens in die Stal bymekaar. Ons nooi jou uit om saam met ons te kom kuier hierdie jaar!

Tyd: Woensdae 19:00-21:00
 Plek: Herberg

Verantwoordelik:

Ellené Brytenbach  (076) 081-3481
brytenbachellie@gmail.com

Riaan Waldick (065) 310-4386
marketing@curvest.co.za

Versoek om deel te word van hierdie groep