Die “events” wat ons deur die loop van die jaar hou met die oog op lekker kuier, is:
- Valentynsdag piekniek
- Movie nights
- Jeugdag
- Praise & Worship aande (saam met Bonfire Worship)
- Ontbyte (pa en seun / ma en dogter)
- Fondsinsamelinge
- Dinee
- Quiz nights
- Braaidag
- Christmas in July
- V-Fees – Groot Jeug event van die jaar tydens die Winterfees.
Kontak: Riaan Waldick (065) 310-4386
marketing@curvest.co.za