Gasvryheid (Jeug & Jongwerkend)

Ons wil ‘n ruimte skep waar mense welkom en veilig voel wanneer hulle by enige een van die Jeugbediening se byeenkomste is. So as dit jou gawe is om gasvry teenoor ander op te tree, of as jy daarvan hou om met mense te gesels, nooi ons jou uit om deel te kom word van hierdie besonderse bediening en te kom dien met die gawes wat die Here vir jou gegee het.

Verantwoordelik:

Elmarie Vermeulen (072) 577-2657
elmariever@gmail.com

Versoek om deel te word van hierdie groep