Herwinningsprojek

In die begin het God na die aarde gekyk en verklaar: “Alles is goed”. Hy het vir die mens die opdrag gegee om die aarde te bewerk en te bewaar. Herwinning is deel van die bewaring. Bring asseblief al julle ou papier en glas kerk toe. Die papierbydrae verseker ’n maandelikse inkomste aan Ons Huis. Jou gemors maak ’n verskil!

So…  Reuse old news – it is part of the good news!

Versoek om deel te word van hierdie groep