Huweliksvoorbereiding

Hierdie bediening bied aan voornemende egpare die ruimte en vryheid om hulle unieke verhouding te beplan en te ontwerp. Dit word as ‘n werkswinkel aangebied waar almal saam gesels en in mekaar se stories deel. Dit strek oor ses sessies en word deur Dr Faure Louw aangebied.

Versoek om deel te word van hierdie groep