Jeugdiensbeplanning

Diensbeplanning

Daar kom elke Maandagaand ‘n span mense bymekaar wat verantwoordelik is om kreatief te dink oor die komende Sondag se Jeugdiens. Hulle verantwoordelikheid is om met spontane idees, aktuele temas en kreatiewe dekor op te kom. Die Jeugleraar is natuurlik verantwoordelik om die preek teologies in te kleur; die band leier kry ook sy idees vir liedjies daar. Almal is welkom oom saam te kom beplan en dink. Kontak ons as jy met jou gawes wil kom dien!

Tyd: Elke Maandag tydens skool kwartaal 18:00-19:00

 Plek: Herberg

 

Versoek om deel te word van hierdie groep