Jongwerkendes

Hierdie bediening beoog om ‘n plek te skep vir jongmense wat reeds werk en voel dat hulle nie meer dieselfde behoeftes of ooreenkomste as die studente het nie. Ons wil baie graag ook vir hulle ‘n ruimte skep waar daar vir mekaar omgegee kan word, verhoudings gebou kan word, maar meeste van alles waar hulle hulle uitdagings en frustrasies van die werkplek met mekaar kan deel en kan en sinvol dink oor watse rol geloof in die werkplek kan speel. As jy belangstel, laat weet ons wat jou behoeftes is en ons “connect” jou met die regte mense.

Tyd: Donderdae 19:00-21:00

Plek: Herberg

Versoek om deel te word van hierdie groep