Omgee (Jeug & Jongwerkend)

Met hierdie bediening wil ons vir jou omgee. As jy seer, pyn of hartseer beleef en ervaar, wil ons jou nooi om vrylik na iemand kan gaan waar daar ‘n skouer is om op te huil en ‘n oor is wat sal luister. Hulle is dus ook verantwoordelik vir gebed, waar mense saam kan kom om te bid vir sekere sake of dinge, maar meeste van alles om net daar vir mekaar in jou tyd van noot te wees. Laat weet ons hoe jy kan kom dien met jou gawes of hoe ons jou kan help.

Verantwoordelik:
Cherise Oberholzer (082) 745-9910
Lombaardcherise1@gmail.com

Versoek om deel te word van hierdie groep