Die pastorale spreekkamer is ‘n plek waar stories van pyn, hartseer en ook vreugde gedeel en deurgewerk word. Mense word ondersteun en
bemagtig om op nuwe maniere na hulle lewensverhale te kyk. Die spreekkamer word beman deur Dr. Lieze Meiring (Leraar) & Nikita Smit (Maatskaplike werker).
Kontak:
Amanda Venter (012) 345-1144
cmr@ngelarduspark.org.za