Pilates Oefeninge

‘n Gekwalifiseerde fisioterapeut bied Pilates oefeninge aan in die Artossaal op Donderdae 09:00 – 09:45.

Elke Donderdagoggend van 09:00 tot 09:30 is daar omtrent 30 deelnemers, waarvan ongeveer 23 gereeld kom. Marelize Ferreira is die fisioterapeut wat die klasse aanbied, Die meeste oefeninge word sittend gedoen, omdat dit hoofsaaklik vir 60+sers gedoen word. ‘n Paar oefeninge word staande gedoen, en sommige plat op die vloer (dis nou vir diegene wat agterna weer van die vloer af op die stoel kan kom)

Kontak:

Marlize Ferreira (012) 345-4892

Versoek om deel te word van hierdie groep