- “Intentional living” is waarop gefokus word hier.
- Waar studente of 10ers vir ‘n week in die Herberg kom woon met die doel dat hulle intensief fokus op hulle geloof en geloofsvorming.
- Hulle bly saam ‘n mentor;
- Gaan skool toe in die dag, kom terug en doen huiswerk en ander aktiwiteite;
- In die oggende & aande doen hulle intense Bybelstudie of programme, met ‘n uitdaging vir die dag waarvoor hulle verantwoordelik gehou sal word.
Tyd: 1x per Semester
Plek: Herberg