Verander Jeuggroepe

Jeuggroepe:

Die Jeuggroepe (Grd 7-Grd12) se hoofdoel is om deur mentorskap en verhoudings Dissipels van mense te maak. Ons glo dat saam met ‘n gesindheid van diensbaarheid is dit die perfekte plek om verder geestelik te groei in jou geloof. Die jeuggroepe is vir ons verskriklik belangrik. Daar is ook ‘n saam kuier geleentheid vir die Studente direk na die diens in die Stal. Daarom, wil ons help om geestelike gewoontes en ritmes te skep wat jou ook deur die week sal dra. Kom raak deel van ‘n groep wat omgee vir jou!

Tyd: Sondae 18:00-19:00

 Plek: NG Elarduspark

Versoek om deel te word van hierdie groep