Groepstipe: Hoërskool tot Jongwerkende

Jongwerkendes

Hierdie bediening beoog om ‘n plek te skep vir jongmense wat reeds werk en voel dat hulle nie meer dieselfde behoeftes of ooreenkomste as die studente het nie.