Groepstipe: Uitdagings na Uitkoms

Alpha Huwelikskursus

Die Alpha Huwelikskursus is ’n ruimte wat geskep word waar ’n egpaar vir sewe aande kan uitgaan op ’n “date” om saam te kuier en te gesels oor hulle verhouding, onder die begeleiding van ’n video-aanbieding. Die fokus is op kommunikasie en om tyd te maak vir mekaar.