Grysheid na Wysheid

In hierdie fase van die lewe het jy soveel om vir ander te bied! Die 60+ bediening help jou om hierdie goue jare van jou lewe te laat tel.